southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Verkoop van Jou Kar 'n pyn? in Caledon, Western Cape for sale

Verkoop van Jou Kar 'n pyn?

Moeg van Simpel "Offers"
Ek koop goed versorgde voertuie...
Geen beloftes....
Van klein tot groot, van min tot baie....moet net netjies wees....
Het goeie verwysings basis....bestaande kliente en vele "Franchise" Handelaars...Honda Mercedes, Porsche, Ferrari, Jeep, Hyundai Toyota, Ford.......
As ek nie kan help, dan se ek vooraf...wil nie jou tyd mors nie....
Skuld jy meer as wat jou verkoop waarde is....jammer kan nie daar help nie.
Koop ook voertuie direk as voorraad.....moet jy inruil..kry te min..moet oorsee gaan....gee my 'n kans......sien wat ons kan doen.
Betaal ook verwysings fooie aan suksesvolle transaksies.......Kom dames & manne....julle verdien te veel as julle nie van die geleentheid gebruik maak nie.
Dankie vir julle tyd.
Leon Zeelie
Triton Auto's
Excellence Through Service....
0832271884
BMW, Nissan, Opel, Kia, Audi, Renault, Fiat, VW, Golf, Hilux, Isuzu, Ranger...Civic, Isuzu, Polo, Rio

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape