Kreefbak met 25hp Mariner (Goeie Koop) in Caledon, Western Cape for sale

Kreefbak met 25hp Mariner (Goeie Koop)

Beskrywing
Kreefbak met 25hp Mariner(short shaft).Motor in goeie kondisie. Het Boyency sertifikaat, Seaworthy Sertifikaat, twee nuwe life jackets, nuwe safety toerusting,(flares - 2012). Het battery vir ligte en is groot genoeg vir fishfinder en radio. Roei spaane. Anker. Op galvanized trailer met breakneck en 2m extention arm. Trailer is nie gelisensieerd nie, maar het papiere. Absoluut niks fout met boot of motor. Moet verkoop. 0846251791.